Contact Us
 
R3,795,000
Saved
Ref: 8033254

 
3 Beds
 
2 Baths
 
2 Garages
Graanendal House For Sale

enlarge
Contact Agent
R3,795,000 - Graanendal
3 Beds, 2 Baths, 2 Garages
Ref #: 8033254
Added: 3 Months Ago
Type: House
Suburb:Graanendal  (in Durbanville)
Price:R 3,795,000 (For Sale)
Apply for a Home Loan to All 4 Major Banks in 1 Go 4 Free!
Enter purchase price: R , deposit: R

Property Features

  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 844
  • 360
  • 2
  • 1
  • yes
House for Sale in Graanendal

GESOGTE FAMILIEHUIS MET APARTE WOONSTELIn die hartjie van n 24 huur bemande veiligheidskompleks in Graanendal vind n mens hierdie luukse en ruim woning. Hierdie huis met sy groot en oop leefareas met toegang tot braaikamer, is ideal vir die groter gesin om gemaklik en stylvol te kan onthaal. Daar is toegang tot n boomryke agtertuin om te geniet in koel someraande. Die huis bied 3 groot slaapkamers elk met volvloer matte en ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het n pragtige oopplan badkamer en n balkon om te kan ontspan. Die ruim een slaapkamer woonstel met eie ingang, vol badkamer en n oopplan kombuis en sitkamer, vloei na die buitetuin. Daar is genoeg parkering vir n boot of karavaan in die afstandbeheerde motorhuis asook genoeg veilige en privaat parkering. Hierdie gesinshuis bied ruimte en n gemaklike leefwyse. Besigtiging slegs met n afspraak. Beslis die moeite werd om te sien! Skakel nou om teleurstelling te vermy.

Enquire About This Property
Realty Atlas

» Foti Sousalis

086 100...086 100 7671Show numbers
083 285...083 285 3496Show numbers
Show email address

» Steve Kuylaars

072 192...072 192 8595Show numbers
086 100...086 100 7671Show numbers

Please quote the following reference(s) when enquiring about the property

Ref: 8033254
Agency Ref(s):RLTY-1047

Graanendal Alerts

Email me when new Graanendal properties are added:


Recommended

Browse Property For Sale

© 2017 Independent Online Property Joint Venture (Pty) Ltd. All rights reserved.
Reliance on any information this site contains is at your own risk. Please read our Terms and Conditions of Use and Privacy Policy.