5 Bedroom House For Sale in Albertinia

  • R3,650,000
Albertinia, Albertinia, Western Cape
For Sale
5 Bedroom House For Sale in Albertinia
Albertinia, Albertinia, Western Cape
  • R3,650,000

Overview

Property ID: HZWTM27863
  • House
  • Property Type
  • 5.0
  • Bedrooms
  • 3.0
  • Bathrooms

Description

2.5ha Kleinhoewe te koop in Albertinia, Wes-Kaap!

Hierdie besondere eiendom – gesoneer as Kommersiéle Landbou eiendom en geoormerk as moontlike toekomstige residensiële ontwikkeling, maak van hom baie meer as net ‘n kleinhoewe binne loopafstand na die dorp, met ‘n groot en gemaklike gesinswoning – sy potensiaal strek soveel verder!

Die ruim woonhuis wat ideaal is vir ‘n moontlike Gastehuis bestaan uit die volgende:

5 x ruim Slaapkamers
3 x Badkamers
Lekker groot tipiese Plaaskombuis
Ruim Sitkamer met ‘n kaggel
Eetkamer en aparte Waskamer
Ruim en gemaklike kantoor of studeerkamer
Groot onthaal area / binne-braai area (onvoltooid)
asook ‘n Buite-braai area by die swembad
Swembad (moet herstel of moontlik vervang word)

Bonus – Ingesluit by die transaksie is ‘n 3.5KW Inverter met 4 x 100Ah Batterye asook ‘n 8 Kanaal CCTV.
[Totale Oppervlakte: 376,7vkm]

Die woonhuis beskik oor potensiaal om verdeel te word in 2 x eenhede [1 x 3 Slaapkamer & 1 x 2 Slaapkamer].

Hierdie gewilde kleinhoewe in Albertinia wat bekend is vir sy geliefde 2 donkies, Moses die grys donkie en Noag die ou bruine, kan ook ideaal dien as ‘n moontlike geleentheids ‘venue’ vir verjaarsdae, troues & veel meer wat uit die volgende bestaan:

1 x Werkerseenheid
1 x Slaapkamer eenheid met badkamer, oopplan kombuis en leefarea, Afdakkie met eie tuin
Totale oppervlakte meet 45,7vkm in grootte

2 x Groot Skure
1 x Enkel motorhuis
1 x Groot Stoor met Kombuis en Buite Toilet
Totale oppervlakte meet 281.2vkm

Die kleinhoewe beskik oor goeie weidingsgrond en hou die eienaars tans 2 x donkies, 1 x ponie, 6 x kallers en 3 x skape op die grond aan met 1 x 100kLt Sement Dam
Daar is ook ‘n Fontein / Grond Dam met 3 x Hoenderhokke en 1 x Kraal / Stal

Potensiaal? EINDELOOS!

Vir meer inligting op hierdie besondere kleinhoewe en ‘n MOET besigtiging – kontak my gerus!

  • Address Albertinia
  • City Albertinia
  • State/county Western Cape
  • Area Albertinia

Details

Updated on July 5, 2024 at 7:55 am
  • Property ID: HZWTM27863
  • Price: R3,650,000
  • Bedrooms: 5.0
  • Bathrooms: 3.0
  • Garages: 2.0
  • Property Type: House
  • Property Status: For Sale

Mortgage Calculator

Monthly
  • Deposit Percentage
  • Loan Amount
  • Monthly Mortgage Payment
  • Property Tax
  • Home Insurance
  • PMI
  • Monthly HOA Fees
R
%
%
%
R
R
%

Schedule a Viewing

Your information

Contact Information

View Listings
Anelia Rossouw

Enquire About This Property

Similar Listings

Compare listings

Compare
Anelia Rossouw
  • Anelia Rossouw